Helena

Liezel,
Ek wil vir jou net weereens baie baie dankie se vir al jou moeite, raad en bystand gedurende my ervaring by “The Wedding Boutique”.
Jy is ‘n absolute ster (buite en binne) en so ‘n lieflike aanwins vir die besigheid. Ek kan myself nie voorstel om jou nie deel van hierdie spesiale reis te gehad het nie.
Ek het op ons dag soooo fantasties gevoel en Sarel was absoluut mal oor my rok en hoe ek gelyk het ;) Hy was uit die veld geslaan :) :) :)
Vriendelike groete,
Helena
Photography by Debbie Lourens
Back to blog

The Wedding Boutique

4th Floor, De Waal House, 172 Victoria Road, Woodstock, Cape Town
+27 (0)21 447 2232 | tiana@theweddingboutique.co.za

3rd Floor, 18 Archimedes Street, Kramerville, Sandton
+27 (0)10 013 4875 | megan@theweddingboutique.co.za

© Copyright 2018 The Wedding Boutique | Website by DeanSwanepoel.com